Om te wens is die manier waarop ons die lewe geniet, terwyl ons wens geniet ons die vooruitsig, dan bereik ons die vervulling van ons wens, staan op 'n nuwe plek, en ontwerp 'n nuwe droom - daar is NOOIT 'n einde aan drome nie, en die droom self is deel vna die werklikheid - so geniet die aktiwiteit vna wens en droom net soveel as die realiteit - dit alles vorm een ononderbroke geheel!
Liefdegroete, Marilese.
Poems are the property of their respective owners. All information has been reproduced here for educational and informational purposes to benefit site visitors, and is provided at no charge...
Om te wens is die manier waarop ons die lewe geniet, terwyl ons wens geniet ons die vooruitsig, dan bereik ons die vervulling van ons wens, staan op 'n nuwe plek, en ontwerp 'n nuwe droom - daar is NOOIT 'n einde aan drome nie, en die droom self is deel vna die werklikheid - so geniet die aktiwiteit vna wens en droom net soveel as die realiteit - dit alles vorm een ononderbroke geheel! Liefdegroete, Marilese.