Jy's my lief, my hartedief...
Jy's my ster, my more ster...
Ek sien jou elke dag in my gedagtes...
Ek hoor hoe fluister jy in my oor...
Ek voel hoe streel ek sag...
Jou arm en my hart voel net warm...
Almal het daai iemand spesiaal...
Die 1 wat skyn soos n sonstraal..
en daai iemand is jy...
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem
Baie mooi woorde aan 'n beminde.