Ons het almal al op die belofte van liefde bestaan - sy seker ook - en as mens lank genoeg aan die belofte vashou, en drome droom en visioene optower; dan gebeur wonderwerke; en 'n mooi droom is selfs beter as die werklikheid en stel mens in staat om meer liefde te gee die dag as die regte een verskyn!
Ek is meegevoer om intense gevoelens in Afrikaans te lees, dis 'n voorreg om die gedigte hier te ontdek. Baie dankie, Margaret Alice.
Poems are the property of their respective owners. All information has been reproduced here for educational and informational purposes to benefit site visitors, and is provided at no charge...
Ons het almal al op die belofte van liefde bestaan - sy seker ook - en as mens lank genoeg aan die belofte vashou, en drome droom en visioene optower; dan gebeur wonderwerke; en 'n mooi droom is selfs beter as die werklikheid en stel mens in staat om meer liefde te gee die dag as die regte een verskyn! Ek is meegevoer om intense gevoelens in Afrikaans te lees, dis 'n voorreg om die gedigte hier te ontdek. Baie dankie, Margaret Alice.