+jy Was Daar Vir My+ Poem by Jappane Human

+jy Was Daar Vir My+

Rating: 5.0

Van kleintyds, tot nou was ek in jou arms...
Gedagtes wat rond dwaal, kon net jy keur...
In die oggende gee jy my n druk, en fluister in my oor, ek't jou lief...
As ek val, was jy daar om my op te tel...
Gehuime saam gedeel, laat nagte...
Het geen moed veloor, toe jy vir my se 'jy kan'...
Tyd het gevlieg, maar steeds was daar geen twyfel aan jou...
Ek't jou veloor daardie dag toe jy siek was...
Trane het oor my wang gerol, soos n rivier sonder g'n einde...
Ek't vir jou gebid, elke minuut sterk gestaan, maar kon nie meer...
Die Here het jou kom haal, en ek't hom gedank dat jy in n beter plek is...
Was moeilik om jou uit my gedagtes uit te kry...
Maar elke keur weet ek, jy's op n manier by my...
Ek was sterk en het myself daar deur gedruk...
En ek weet, jy's trots op my...
Sal jou nooit kan vergeet nie, dis elkgeval onmoontlik...
Jy was daar vir my, en dis al wat tel...
Ek't jou nog lief met als wat ek het...
Sien jou weer in Hemel, waar ek weer in jou arms vas gehou gaan word..
Ek lief jou boetie!

COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success