Thursday, June 4, 2009

+hoe Kan Dit Wees? + Comments

Rating: 0.0

Ek blaai deur n vergete boek...
dink aan al die herrineringe wat ons twee saam gedeel het...
N traan rol oor my wang, en ek kan dit nie keer...
Voel asof ek in n bedrukte kamer sit en kan nie uitkom!
...
Read full text

Jappane Human
COMMENTS
Gert Strydom 07 June 2009

Die woorde van hierdie gedig is uiters treffend.

0 0 Reply
Close
Error Success