Ek blaai deur n vergete boek...
dink aan al die herrineringe wat ons twee saam gedeel het...
N traan rol oor my wang, en ek kan dit nie keer...
Voel asof ek in n bedrukte kamer sit en kan nie uitkom!
My hart breek in duisende stukkies, wat niemand ooit sal kan regmaak...
Hoe kan dit wees?
Ekt my alles in jou gesit, en nou's ek gebreuk!
Die boodskappies wat daar was is nou geredigeer...
Jy't al jou gedagtes met my gedeel, jou liefde het my omring...
Hoe kan dit wees dat ek jou kon veloor...
This poem has not been translated into any other language yet.
I would like to translate this poem
Die woorde van hierdie gedig is uiters treffend.