For Ouma Joey 28/01/1939 Til 17/04/2017 Poem by yolandey breedt

For Ouma Joey 28/01/1939 Til 17/04/2017

In die wereld het die Here jou gebring
Om almal se harte te laat sing
Jy was en is nog steeds en sal altyd wees

N goeie ma
Die beste ouma
En n wonderlike vriendin

Wat altyd n hart vol liefde gebring
Met alles wat jy gedoen
En nou saam die Engele in die hemel gaan jy sing

Vir n rukkie was jy vir ons geleen
Nou in die hemel is jy op geneem
Vir jou gaan ons baie verlang
Maar in ons harte en gedagtes lag en hardloop ons nog baie saam

Ons is baie lief vir jou
Alles wat jy ons geleer sal ons onthou
Tot die dag wat ons weer ontmoet
Vloei jy baie sterk in ons bloed

Dankie liewe ma, ouma en vriendin
Mag jy nou in vrede rus
Want al jou pyn het nou verdwyn

Tuesday, April 18, 2017
Topic(s) of this poem: memory
POET'S NOTES ABOUT THE POEM
This is a poem I wrote for a lady I knew well I wrote this in afikaans because that's the language of her family this is jus to let them know my thoughts are with them all the way
COMMENTS OF THE POEM
READ THIS POEM IN OTHER LANGUAGES
Close
Error Success